Notice: 21/2026 - Council Meeting - 28 May 2026 PDF Print

RAADSVERGADERING

Kennis geskied hiermee ingevolge Artikel 19(a) van die Plaaslike Regering: Wet op Munisipale Stelsels Wet No. 32 van 2000, dat ‘n RAADSVERGADERING gehou sal word op DONDERDAG, 28 MEI 2026 om 08:30 in die RAADSAAL, DE AAR ten einde die onderstaande Sakelys te oorweeg.

Die vergadering sal oop wees vir die publiek.

Die kennisgewing kan HIER afgelaai word.

COUNCIL MEETING

Notice is hereby given in terms of Section 19(a) of the Local Government: Municipal Systems Act, No. 32 of 2000, that a COUNCIL MEETING will be held on THURSDAY, 28 MAY 2026 at 08:30 in the COUNCIL CHAMBER, DE AAR to consider the following Agenda.

The meeting will be open to the public.

The notice can be downloaded HERE